td>
Hallo Almal
Graag wil ek almal in kennis stel dat Boland prysuitdeling sal plaasvind in die Hermanus Stadsaal op 26 Mei 2012 om 18:00.
Kan alle sekretarisse asseblief voor of op 15 Mei 2012 die name van hulle klub lede wat die funksie gaan bywoon vir my deurgee sodat ons die nodige reelings kan tref met die "caterer".
Hengel Groete
Liezel van Duyker |